Rugby teen Muir Hoër Volkskool se rugbyspanne het na Muir College gereis vir ‘n reeks uitdagende wedstryde. Dit was harde kompetisie, maar ons sien uit na die seisoen wat voorlê! Uitslae: Hokkie teen Framesby Hoër Volkskool het die naweek na Framesby gereis vir hokkie. Baie dankie aan Framesby vir julle gasvryheid! Uitslae: Sterkte aan al…
Lees MeerOp Saterdag, 15 Februarie 2025, het vyf van Hoër Volkskool se skaakspelers aan die derde rondte Sarah Baartman skaak proewe te Graaff-Reinet deelgeneem. Hulle moes kragte meet teen spelers in die Sarah Baartman asook die Oos – Kaap spanne.Michyle Maarman behaal ‘n algehele 5e plek en Layton Meshilinie verower ‘n silwer medalje. Baie geluk aan…
Lees MeerChenoa Jeffrey het van 14 tot 16 Februarie deelgeneem aan ‘n interprovinsiale tennistoernooi. Sy het die o.15 OP Olifante verteenwoordig en het teen die Vrystaat- en die Noord-Kaap se spanne in Bloemfontein gespeel. Sy ontvang ‘n krul vir hierdie goeie prestasie in tennis. Baie geluk! Span foto: Saam haar span in Bloemfontein.
Lees MeerDinsdag, 4 Maart, het mnr Pieter Kleynhans ‘n geleentheid by Union High School bygewoon waar oud-Protea krieketspeler en internasionale krieketafrigter, Gary Kirsten, gepraat het. Dit was ‘n baie insiggewende gesprek met Gary wat sy kennis gedeel het rakende die afrigting van krieket. Wat veral interessant was, was hoe belangrik dit is om die liefde vir…
Lees MeerDie naweek het Hoër Volkskool ons eerste tuis wedstryde aangebied. Ons uitslae is soos volg: Rugby: Netbal: Hokkie:
Lees MeerDie tweede boogskietkompetisie was sommer kort op ons hakke van die eerste. Op Uitenhage is daar meegeding in twee ‘Bull’s Eye’ kompetisies. Twee wedstryde is geskiet tussen Hoër Volkskool, HTS Daniel Pienaar, Soulpoint, Van Kerwel skool (George) en Kwaggaklub. In die eerste ‘Bull’s Eye’ kompetisie verwerf die volgende skuts medaljes: Hoërskole Dogters afdeling: Hoërskole Seuns…
Lees MeerHoër Volkskool se ATKV-leerders het vir twee agtereenvolgende Donderdae ‘n draai by Huis van de Graaff gemaak.Op 20 Februarie is daar saam gesing en gediggies voorgedra.Op 27 Februarie het die leerders saam met die inwoners Bingo gespeel.Die interaksie was betekenisvol vir beide die inwoners en die leerders en natuurlik is stories uit die verlede met…
Lees MeerMaandag, 3 Maart, was die nuwe wedstryddrag aan ons hokkie se eerstespan oorhandig. Dankie aan elke borg wat ‘n bydra gemaak het. Die dogters gaan dit met trots in elke wedstryd dra. Die dogters speel hulle eerste ‘Open Weekend’-proewe die naweek. Baie sterkte! Ons borge vir 2025/26 is: Suzuki Graaff-Reinet Graaff-Reinet Hardware & Building Supplies…
Lees MeerNa ‘n besige tydperk vir ons beoordelaars, is ons opgewonde om ons top 10 finaliste aan te kondig. Ons sien gretig uit na die kroningsfunksie op 16 April 2025. Merk so lank jou kalender. Meer inligting sal binnekort verskaf word.
Lees MeerHierdie afgelope naweek het die Volksies aan die Gill Sportdag in Somerset-Oos gaan deelneem. Hierdie toernooi bring verskillende skole bymekaar.Volksies se uitslae vir die toernooi is as volg: Rugby:o.14A speel teen WG Olivier en verloor 5 – 22.o.15A speel teen Aeroville Sekondêre Skool en wen 22 – 0.o.16A speel teen Andrew Rabie en verloor 0…
Lees Meer