JOL vir kanker

Kom neem aan ons POTJIEKOS KOMPETISIE deel!! Voorbereiding vir die potjie kan vooraf gedoen word. Daar sal kole vanaf 14:00 by die Volksie wees. Bring jou eie pot as jy het en genoeg in die pot vir so 10 tot 15 mense. Rys en stampmielies sal klaar gaar wees. Etekaartjies vir die potjiekos gaan verkoop…

Lees Meer

Rugby Speler blink uit

AJ de Jager is vroeër vanjaar by die Bokkieweek se o.19 rugbyspan ingesluit wat tydens die Septembervakansie na Romenië getoer het. Hy is as die onderkaptein van die span aangewys.In Brasov het die span hulle eerste wedstryd teen Cristain gespeel en die wedstryd oortuigend 101 – 5 gewen. AJ was as die Speler van dié…

Lees Meer

Gholf

Johndré Ludick het die Dimension Data Seuns o.19 Kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het te George, in die Wes-Kaap plaasgevind. Hy het tellings van 66 by die George Gholfklub, 74 by Kingswood Gholfklub en weer 70 by George Gholfklub behaal, met ‘n totaal van -6. Dit is ‘n baie goeie telling! Baie geluk, Johndré!

Lees Meer

Krieket

Die o.15 krieketspan Gill College (Somerset-Oos) het op ons tuisveld teen HVS se o.15-span kragte gemeet. Die kaptein van Gill College het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. Die besoekers kon slegs 68 lopies aanteken.Die kolwers van HVS het goed gevaar en die beste kolwer op die dag was AW Lambrechts wat…

Lees Meer

Volkskool gee om

Op 16 Oktober was die personeel van SANBS by die Volksie. Soos elke keer tydens hulle besoek, het baie van HVS se leerders en personeel gaan bloed skenk, om so ‘n groot verskil in mense se lewens te maak.Baie dankie aan elkeen wat keer op keer die SANBS ondersteun.

Lees Meer

Rugbyspelers presteer

Tydens die vakansie het vier van HVS se rugbyspelers as deel van die Griekwa’s se o.14 7’s rugbyspan aan die Bokkieweek se Somerweek deelgeneem.Die spanlede is Arno Slabbert, Cobus Viljoen, AW Lambrechts en Armand Nell. Hulle het elf wedstryde in ‘n rondomtalietoernooi gewen. Die span eindig in die semi-finaal teen Wes-Transvaal en speel gelyk 12-12.…

Lees Meer

Boogskiet

Leerders van Hoër Volkskool het onlangs aan die 2024 AGA Suid-Afrikaanse Nasionale boogskiettoernooi deelgeneem. Die kompetisie het uit twee afdelings bestaan, naamlik die Interprovinsiale Bullseye-kompetisie en die Nasionale Interskole bullseye- en 3D-kompetisie. HVS se 3D-span het ‘n algehele 20ste plek behaal.Leerders wat erekleure vir boogskiet ontvang, is as volg:Foto: Agter: Danel de Koker, John Read,…

Lees Meer

Gevegkuns

Vier van Hoër Volkskool se leerders het die afgelope naweek aan die KOSA Kompetisie (Kickboxing Organization of SA) te Despatch deelgeneem.Klub Raptors van Graaff-Reinet was een van 11 klubs uit die Oos- en Wes-Kaap wat deelgeneem het.Die volgende medaljes is vir “Points fighting” asook “Continuous fighting” ontvang:Leshandre Roman :2 x Silwer medaljesReaglin Maarman:2 x Goue…

Lees Meer

Dans

Monique Nell en Kate-Lynn Kruger het aan die Nelson Mandela Bay Dance Festival deelgeneem. Hierdie fees word te Gqeberha by die Savoy teater aangebied. Daar neem ongeveer 1600 dansers aan hierdie fees deel.Hoër Volkskool se dansers, onder leiding van me Chinelle Marais van Chinelle School of Dancing, het uitstekende dans-items gelewer.Monique stap weg met 1…

Lees Meer