Huldeblyk – Wikus Pretorius

Wikus Pretorius het op 1 Augustus 2015 by Hoër Volkskool as personeellid aangesluit en was ‘n waardevolle lid van ons skoolgemeenskap. Hy het oral gehelp waar hy kon en niks was ooit te veel moeite nie. Hy was ‘n kollega en vriend op wie se knoppie jy tydig en ontydig kon druk en hy sou…

Lees Meer

HVS RUGBYSPELER IN SA o.18 RUGBYSPAN

Die Suid-Afrikaanse o.18 Rugbyspan wat in Augustus 2021 na Georgia toer en te Tbilisi aan drie wedstryde gaan deelneem is aangekondig. Baie geluk aan Jan-Hendrik Gouws, leerder van Hoër Volkskool Graaff-Reinet, wat ingesluit is as lid van hierdie span. Jan Hendrik se rugbyloopbaan by Volkskool sluit die volgende prestasies in:2015: o.12 OP A-span2016: o.13 Cravenweek2018:…

Lees Meer

Wêreldkennis-Olimpiade

Leerders van Hoër Volkskool het onlangs aan die Jakes Gerwel Stigting Wêreldkennis Olimpiade deelgeneem. Su-marie Burger, Ethan Maclean, Athena Finck en Remé Vorster het almal ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang.Freddie van der Mescht het deurgedring na die tweede rondte van die Olimpiade. Baie sterkte Freddie. Ons hou styf duimvas!

Lees Meer

Beheerraad

Daan Potgieter het die naweek saam met lede van HVS en LVS se beheerraad by Volkskool kom kuier. Saam het hulle strategiese beplanning gedoen tot voordeel van Volkskool se toekoms. Dit sluit Weppie Preppie, LVS en HVS in. Dankie aan almal wat die naweek bygewoon het en Volkskool se belange op die hart dra.#trotsvolkskool

Lees Meer

Boogskiet

Leerders van HVS en LVS neem tans aan virtuele kompetisies deel. Daar is vyf Oos-Kaap kompetisies waaraan hulle voor 31 Julie moet deelneem om te kwalifiseer. Eben Lötter is in LVS en skiet uitstekend vir ‘n beginnerskud. Die hoogste punt is 50/50 en Eben, Annelie Pieterse, Freddie van der Mescht en John Read het dit…

Lees Meer

Top 10 Akademies

HVS het verlede Maandag tydens ‘n buitelug saalbyeenkoms die Top 10 Akademiese kandidate vir 2021 – Kwartaal 1 aangekondig. Graad 9 Xander Keyser Juan Stannard Freddie van der Mescht Adriaan Blignaut Jani van der Merwe Mark Blom Jan-Theo van Tonder Carel Erasmus Chenique Koopman Temzynee Juries Graad 8 Saré Viljoen Micke Terblanche Layton Meshilinie Iva…

Lees Meer

Hoofleiers vir 2021

Die hoofleiers is verkies vir die jaar 2021. Die hoofseun en hoofdogter vir 2021 is Jean-Louis du Plessis en Mia du Plessis. Die tweeling was ook 2016 die hoofleiers van Laer Volkskool. Die onderhoofseun is Alwyn van der Merwe en die onderhoofdogter is Astrid Langeveldt. Ons hoop dat 2021 ‘n beter jaar sal wees vir…

Lees Meer