Uitnodigingsgala

Verlede Vrydagaand het 5 van Hoër Volkskool se swemmers deelgeneem aan ‘n uitnodigingsgala te Port-Elizabeth. Hierdie gala word gehou na afloop van B-groep gala’s wat gedurende die seisoen gehou word en die top 8 in elke item word dan genooi na die top 8 gala.Ons kon altesaam 10 medaljes inpalm. Foto: Dané Thiart wen ‘n…

Lees Meer

Interskole Gala

Die afgelope twee weke is die Interskole gala gala tussen die Volkskole en Union aangebied by Hoër Volkskool se binnenshuise swembad. Die dag het goed begin en Hoër Volkskool kon met ‘n uitstekende spanpoging daarin slaag om die spanbeker huistoe te bring met ‘n totaal van 410 punte teenoor UHS se 321 punte.  Verskeie rekords het die…

Lees Meer

SARAH BAARTMAN ATLETIEKSPAN

Die volgende Hoër Volkskool atlete is opgeneem in die Sarah Baartman Atletiekspan.  Die atlete sal deelneem aan die Oos Kaap Hoërskole Atletiekkampioenskappe 5 – 7 Maart 2020 in Oos Londen. Tiané Lombard                                   Gewigstoot en Diskus, D o.19 Fransené Joubert                                Spiesgooi, D o.19 Marion de Boer                                   800m en 1500m, D o.17 Dané Thiart                                         Gewigstoot, D o.17…

Lees Meer

BEDRYWIGE TENNIS WEEK VIR HVS

Die tennisspelers van Hoër Volkskool het ‘n baie bedrywige week agter die rug.  In die Somerliga het die eerste seunspan met Wheatlands kragte gemeet.  Wheatlands wen die wedstryd 3 – 1.  Die tweede seunspan speel teen Mountain met die besoekers wat 3 – 1 seëvier. Dinsdag het die eerste twee spanne in ‘n weg wedstryd…

Lees Meer

SA Junior Protea Skuts

Anke en Tarien van der Westhuizen het vanaf 3  tot 8 Februarie deelgeneem aan die SAMSSA Nasionale Proewe te Bloemfontein. Albei het baie goed daar gevaar en is gekies vir die Suid-Afrikaanse Junior Proteaspan wat vanaf 1 tot 12 Julie gaan deelneem aan die Wêreld Kampioenskappe in Gideå, Swede. By die proewe het hulle die…

Lees Meer

Netbal-kursus

Die afgelope naweek het ‘n junior en ‘n senior groep netbalspelers van Hoër Volkskool ‘n netbalafrigtingskursus te Port-Elizabeth bygewoon. Die kursus is aangebied deur die Nelson Mandela Universiteit se Netbalklub, die Madibaz, by diè universiteit se binnenshuise sportsentrum, met die hoofafrigter Lana Krige. Die spelers het verskeie afrigtingsessies bygewoon wat gevolg is deur mini toernooie…

Lees Meer

HVS verwelkom nuwe personeellede

Aan die begin van 2020 het Hoër Volkskool drie nuwe gesigte verwelkom as personeellede. Me. Karin van Wyk het haar hier kom vestig van Volksrust af. Sy het haar tersiêre opleiding deur Unisa voltooi en gaan Gr 8 – 10 English First Additional Language, asook Lewensoriëntering aanbied. Sy is baie positief oor haar nuwe pos…

Lees Meer

Landsdiens

Ses van Hoër Volkskool se landsdieners het tydens die Desember-vakansie die Nasionale Landsdienskampe bygewoon. Lliam van Heerden en Annelie Viljoen het die junior kamp te Thaba Marula kampterrein bygewoon, terwyl Emile Blignaut, Amorè Cronjè,  Steffi Loots en Fransenè Joubert die senior kamp te Joy Unspeakable by Roodeplaatdam bygewoon het. Dit was ‘n baie leersame ondervinding…

Lees Meer

OP Tennis

Tien van Hoër Volkskool se tennisspelers is verkies vir die Oostelike Provinsie Plattelandse tennisspanne. Hul sal later in die jaar aan interprovinsiale toernooie deelneem. Agter: Elize de Jager (0.16), Danè Thiart (0.19), Lliam van Heerden (0.16), Alwyn van der Merwe (0.19 reserwe vir die A-span). Voor: Zanri Groenewald (0.14), Petrie van der Merwe (0.16), Pieter…

Lees Meer

Kleure-atletiek

Tydens die jaarlikse kleureatletiekbyeenkoms van Hoër Volkskool, het die volgende leerlinge baie goed presteer: Agter: Marco Jooste word aangewys as die Senior Victor Ludorum vir 2020. GP Borcherds wen die Volksie-beker vir die seun met die vinnigste tyd in die 1500m. Hy voltooi die wedloop in ‘n tyd van 4:59,43. Jan-Hendrik Gouws wen die Christo…

Lees Meer