Tweetaligheid

Omdat Hoër Volkskool ‘n Afrikaans Mediumskool is, probeer ons steeds om ons leerders die geleentheid te gee om hul staal in Engels te wys. ‘n Paar van ons leerlinge neem elke jaar deel aan die tweetaligheidseksamen en die volgende leerlinge het die eksamen in 2019 suksesvol voltooi: Astrid Langeveldt, Jorinda Gouws,  Caitlin du Preez,  Linda…

Lees Meer

HVS Boogskiet

Van Hoër Volkskool se boogskuts het aan die Nasionale Kampioenskappe in Witbank deelgeneem. Tydens die Bullseye wedstryd het HVS ‘n algehele twaalfde plek uit 18 skole behaal en in die 3D kompetisie het ons ‘n agtiende plek uit 30 spanne behaal. Sewe van hierdie skuts het aan die interprovinsiale ook in Witbank deelgeneem as deel…

Lees Meer

HVS Skiet

Die volgende leerlinge het deelgeneem aan die SAMSSA Nasionale  Silhoetskiet Kampioenskappe. Andrew Schoeman (gr8) neem 0.14 deel en verower ses goue medaljes. Dillon Stannard het deelgeneem en ‘n paar goeie plekke behaal, Victor Dercksen (gr8) neem 0.20 deel en wen een goue medalje. Anke van der Westhuizen (gr11) neem ook 0.20 deel en wen vier…

Lees Meer

September vakansie rugby

Riclin Niemand is gekies vir die OP 0.17 Sewe’s span. Hul het tydens die September-vakansie aan die Nasionale Sewe’s Toernooi deelgeneem in Welkom. Die span het eers aan poel-wedstryde deelgeneem en het tot by die semi-finale rondte gevorder. Hier het hul uitgespeel vir derde en vierde plek teen SWD en verloor ongelukkig die wedstryd 19…

Lees Meer

Karoo Eistedfodd

Tydens die jaarlikse Karoo Eistedfodd wat in De aar aangebied word, het Hoër Volkskool baie goed gevaar. Daar is deelgeneem aan ‘n wye verskeidenheid van kategorieë en ons kultuurdiere het hul eie verwagtinge oortref! Van die uitslae is as volg: Agter: Kaylene September (Groepdans Silwer),  Bianca Naude (Sang Goud), Petrone Fourie (Spraak en drama goud,…

Lees Meer

‘Project David’

Wian Vos, bekend vir sy Project David, het ‘n baie suksesvolle ‘Praise and worship’ in ons skoolsaal aangebied. Die kinders het so baie geleer en baie het opnuut hul harte vir die Here gegee. Wian het in die laaste paar kere wat hy HVS besoek het, ‘n hele paar kinders se lewens verander waar hul…

Lees Meer

UCAN

Maandagoggend het UCAN, ‘n gemeenskapsprojek wie se doel is om die jeug en ons nasie in te lig en te lei, Hoër Volkskool kom besoek.  Hul hoofdoel is om dwelms van die strate af te kry en om die lewens van die wat al betrokke is by dwelms  te help om die siklus te breek.…

Lees Meer

Tennis

16 van Hoër Volkskool se tennisspelers het op 23/24 Augustus aan die Marco Wasserman Tennistoernooi in Middelburg deelgeneem. Elke span bestaan uit 4 seuns en 4 dogters wat aan dubbel- en gemengde dubbelspel wedstryde deelneem. Die HVS eerste span behaal oorwinnings oor Hoërskool De Aar (44-28), Union High (41 – 31) Hoërskool Middelburg (39 –…

Lees Meer

Senior Leerlingraad

Hier is die Senior Leerlingraad vir die termyn 2019/2020. Mnr Theo Dörfling, Juryna Fourie, Reinier Swanepoel, Jaco van Loggerenberg, Jean-Louis du Plessis, Llewellyn Crewe-Brown, Dieter Bertram, Emile Bosch en Megan Nel. Voor: Wadey Minnaar, Casey du Toit, Astrid Langeveldt, Alwyn van der Merwe, Ruben van der Merwe, Logan Ludick, Mia du Plessis en Labre Oosthuizen.…

Lees Meer

Junior Leerlingraad

Hoër Volkskool het die leerlingraad vir die termyn 2019/2020 aangekondig. ons is baie trots op ons jong leiers! Op hierdie foto verskyn die Junior Leerlingraad, saam met Mnr Theo Dörfling, die skoolhoof.   Ruan Deysel, Lliam van Heerden, Johandre Groenewald en Tanya Nieuwoudt. Voor: Ceano Everson, Zenke Enslin, Melandrè Kombani en Chloe Stannard.

Lees Meer