Atletiek

Vincent Pienaar het die afgelope vakansie aan die Suid-Afrikaanse Atletiekkampioenskappe te Paarl deelgeneem. Hy het aan die 100m o.15-item deelgeneem en vyfde in sy uitdun geëindig. Sy tyd was 11:56 sekondes.Baie geluk Vincent!

Lees Meer

Akademiese Top 10: Graad 8 – 12

Die volgende leerders het akademies presteer in die eerste kwartaal. Die volgende plekke is behaal: Graad 12 Freddie van der Mescht (nr 7), Stephan Vosloo (nr 9), Adriaan Blignaut (nr 1), Hubert Viljoen (nr 4) en Xander Keyser (nr 2).Voor: Anya Cornelius (nr 5), Deslaine Booysen (nr 3), Emma van Gent (nr 8), Chenique Koopman…

Lees Meer

Swem Toekennings

Die volgende leerders het toekennings ontvang vir hul bydrae tot die suksesvolle swemseisoen van Hoër Volkskool: Agter: Lara Vosloo, Lua Bouwer, Elné Viljoen, A.W. Lambrechts, Jan-Theo van Tonder, Hannes van der Merwe, Kian Keyser, Ruben van der Ahee en Mark Blom. Voor: Johan Viljoen, Anya Cornelius, Jani van der Merwe, Danel de Koker, Carla van…

Lees Meer

Tweekamp

Hannes van der Merwe, gr 10-leerder van Hoër Volkskool, het die afgelope naweek aan die Suid Afrikaanse Tweekamp Kampioenskappe te Bloemfontein, deelgeneem. Hy het die Oostelike Provinsie in die o.17-afdeling deelgeneem. Die hardloop-afdeling het by die Mangaung-stadion plaasgevind en Hannes het die 800m in ‘n van 2:15 voltooi. Daarna was die swem-afdeling by die Mangaung…

Lees Meer

Hokkie

Vandag was die laaste dag van die jaarlikse Union High School Senior Hokkietoernooi. Hoër Volkskool het die besige naweek afgesluit en teen Victoria Girls gespeel. Ons het op ‘n hoogtepunt geëindig en 3-2 gewen. Doele is deur Zanri Groenewald, Anishka Luiters en Jani van der Merwe aangeteken. Die span het algeheel vyfde uit 17 spanne…

Lees Meer

Rugby

Sondagaand het van die spelers wat aan die Klein Karoo Saadproduksierugbyweek by Landbouskool Oakdale, deelgeneem het, tydens ‘n prysuitdeling, vir hul goeie spel erkenning gekry. Zak Wolfaardt van HVS is as die nr. 7 (flank) vir die Klein Karoo Saadproduksie XV-span aangewys. Baie geluk, Zak. Volg die skakel vir meer inligting:

Lees Meer

Swem

Kate-Lynn Kruger, graad 9-swemmer van Hoër Volkskool, het vanaf 21 tot 24 Maart 2024 aan die SA Vlak 3 “Regional Age Group Championships” swemgala deelgeneem. Die gala is by die Joan Harrison Swembad te Oos-Londen aangebied.Sy het medaljes in elkeen van die ses items waaraan sy deelgeneem het, verower. ‘n Uitstekende prestasie! Sy het ’n…

Lees Meer

Hokkie

Hoër Volkskool se eerste hokkiespan het vandag teen Hoërskool Framesby te staan gekom en gelykop 0-0 gespeel. Ons het later teen Langenhoven Gimnasium van Oudtshoorn gespeel en 2-0 gewen. Doele is deur Zanri Groenewald en Anishka Luiters aangeteken. Die span speel Sondagoggend om 09:00 teen Victoria Girls High op Union se veld. Baie geluk aan…

Lees Meer