Marlien Crewe-Brown, Danè Thiart, Llewellyn Crewe_Brown, Emile Blignaut en Marni van der Merwe het aan die derde B-groep gala deelgeneem in Port-Elizabeth en die volgende plekke behaal: Marlien behaal ‘n tweede plek in die dogters 14 jaar. Dane neem in dieslefde ouderdomsgroep deel en behaal ‘n vierde plek vir vlinderslag, ‘n vierde plek vir Borsslag…
Lees MeerSaterdag die 3rde Februarie was die jaarlikse Highgate Interprovinsiale Tweekamp kompetisie te Oudtshoorn. Hierdie Interprovinsiale byeenkoms is die tweede grootste in die land, met net die Suid Afrikaanse kampioenskappe wat meer atlete trek. 521 top atlete het hul provinsies verteenwoordig op beide die tartan baan en die Olimpiese swembad. Die OPspan was baie kompeterend en…
Lees MeerCorle Ferreira, Erwin Ittershagen-Strauss en Christi Potgieter is drie nuwe aanstellings by Hoër Volkskool. Corle Ferreira het 2012 aan Gill College te Somerset-Oos gematrikuleer. Sy het daarna Sportwetenskap aan die Universiteit van die Vrystaat studeer, met swem en swemafrigting as haar spesialiteit. Sy wil baie graag swem by Volkskool bevorder. Erwin Ittershagen-Strauss is ‘n ou…
Lees MeerDie volgende nuwe gr8 leerlinge aan Hoër Volkskool is verkies tot die leerlingraad van die skool: Adriaan Fourie, Leezay Gysman, Chloe Stannard en Ruan Deysel. Ons beste wense vergesel hulle.
Lees MeerDie volgende leerlinge het na afloop van 2017 gekwalifiseer vir erekleure. Om vir erekleure te kwalifiseer moet ‘n leerling voldoen aan hoë vereistes of buitengewone goeie prestasies behaal. Foto: Agter vlnr: Pierre van der Merwe (Akademie Gr 10), Emile Blignaut (Kultuur), Lara du Plessis (Akademie Gr 11) , Stephan Lategan (Akademie Gr 11) , Maryna…
Lees MeerDie eerste interskole boogskiet vir 2018 is in Uitenhage se binneshuise sport sentrum gehou. Skole van Oos-Londen, Port Alfred, Port Eleizabeth en Graaff-Reinet het in die bullseye en #D kompetisies meegeding. In die 3D het Volkskool ‘n 2de span posisie behaal met n totaal van 1254 naas HTS Daniel Pienaar met 1285. Die volgende medaljes…
Lees MeerMarni van der Merwe het deelgeneem aan die Uniondale-skou. Die skou het gedien as die OP Saalperd Kampioenskappe asook die Nasionale Kaapse Boerperd-kampioenskappe. Manri het die volgende plekke behaal: Saalperd: Eerste in die 5-gang Kinderryperd 14 jaar en onder, vierde Kampioen 5-gang Kinderryperd. Boerperd: tweede in die 3-gang kinderryperd 11-18jaar, en tweede in die Kampioen…
Lees MeerTydens die afgelope Protea proewe neem Zilike de Jager en Zanki Botha deel vir die OP-A ruiterkuns-spanne (6 lede elk) in beide die 3- Gang en 5- Gang afdelings. Vir die eerste keer sedert 2004 wen die OP die interprovinsiale kompetisie in beide gange. Albei hierdie ruiters ontvang dan ook goue medaljes hiervoor saam met…
Lees Meer