HVS se onderhoofdogter en hokkiekaptein, Inge van Rooyen, het haar honderdste wedstryd vir HVS gespeel. Haar ouers, Dawie en Wilna van Rooyen, beide oudskoliere van HVS was langs die baan om hierdie mylpaal saam met haar te vier. Baie geluk, Inge, met hierdie wonderlike prestasie. Op die foto is Inge saam met haar ma,…
Lees MeerVier van Hoër Volkskool se rugbymanne gaan tydens die vakansie op die rugbyveld draf met hul OP Platteland truie aan. Elrico Prins, ‘n gr 8 leerling, is gekies vir die 0.13 OP A-span wat die vakansie aan die Cravenweek gaan deelneem te Wit Rivier in Mpumalanga. Jaydee Jooste is gekies vir die OP Platteland 0.18…
Lees MeerBoetie en sussie doen dit weer! Llewellyn Crewe-Brown en Marlien Crewe- Brown, albei leerlinge van Hoër Volkskool, het hulself weer as kranige muurbalspelers bewys. Marlien is gekies vir die OP 0.16A span terwyl Llewellyn as reserwe vir die 0.19A span gekies is. Hierdie is ‘n groot prestasie aangesien Llewellyn eintlik nog 0.17 is. Hul gaan…
Lees Meer