Na die eerste rondte hokkie proewe, het 10 van Hoër Volkskool se hokkiespelers deurgedring na die volgende rondte. Die spelers is: Agter: Mia du Plessis (0.19), Danè Thiart (0.19), Logan Ludick (0.19), Marli van der Merwe (0.16), Robin Koetaan (0.16) Voor: Kieran Bruinders (0.14), Anischka Luiters (0.14), Zanri Groenewald (0.14), Labrè Oosthuizen (0.19) en Jani van der Merwe (0.14).…
Lees MeerHoër Volkskool se debatspan het die afgelope anweek na Stellenbosch gereis en aa die skole debatskompetisie deelgeneem. Ons neem deel aan die kategorie: Ou Besems. Ons praat tydens die eerste rondte teen Klein Nederberg met die tema: Leë blikke maak die meeste geraas. Ons dring dfeur na die tweede rondte waar ons praat teen Bloemhof…
Lees MeerDie afgelope naweek was Hoër Volkskool se hokkie, rugby en 0.14 netbalspanne bedrywig. Hul het gemengde welslae behaal. Die 0.14 A en B Netbalspanne het ‘n afrigtingskliniek bygewoon te Laer Volkskool. Die kliniek is aangebied deur mnr Reg Sharp van Port Elizabeth. Die spelers het gewerk aan verdedigins- en aanvallende tegnieke en het die kliniek afgesluit met ‘n paar…
Lees MeerLekker reën, groen gras en die pragtige berge rondom Graaff-Reinet het die agtergrond gevorm vir ‘n perfekte dag vir boogskiet by Hoër Volkskool op 14 Maart 2020. 55 skuts het deelgeneem aan die twee boogskiet dissiplines (Bulls eye en 3D) Volkskool se ouers het die perfekte gashere gespeel vir die besoekers. Ons kan trots wees…
Lees MeerDie afgelope naweek het van ons hokkie-, netbal-, en rugbyspanne deelgeneem aan verskeie toernooie te Port-Elizabeth. Die rugbyspanne het aan die Andrew Rabie Rugbyfees deelgeneem. Die 0.14span speel teen Hoërskool Otto du Plessis en speel gelykop 5 – 5. Die 0.15 span het met baie entoesiasme gespeel en kon daarin slaag om Hoërskool Alexandria 14 – 7 te…
Lees MeerBy die jaarlikse Gill Sportdag het Hoër Volkskool weereens deelgeneem op die netbalbaan, die hokkie – en die rugbyveld. Dit was vir die meeste spanne die eerste keer wat hul die seisoen saam speel. Die verskillende spanne het verskillende uitslae gehad, maar dit was ‘n genotvolle dag vir almal. Die uitslae is as volg: Netbal (HVS telling eerste) Adelaide…
Lees MeerDie Oos Kaap Hoërskole Atletiekkampioenskappe het van 5 tot 7 Maart 2020 op Cradock plaasgevind. Baie warm weer was ‘n uitdaging vir die atlete om hulle beste prestasies te kon lewer. Marni van der Merwe het die 100m dogters o.17 gewen met ‘n tyd van 12,28 sekonde. Sy het met hierdie wentyd die Oos Kaap…
Lees MeerNa afloop van Hoër Volkskool se suksesverhaal by die interskolegala, het ons ook die karoogala hier in die hartjie van die karoo by ons binnenshuise swembad, aangebied. Die son het neergebrand, maar gelukkig het niemand sonsteek opgedoen nie! Gill College, Cradock Hoërskool, union High, Hoër Volkskool en Hoër Landbouskool Marlow het aan die hoërskole afdeling deelgeneem. Die rekords…
Lees MeerVerlede Vrydagaand het 5 van Hoër Volkskool se swemmers deelgeneem aan ‘n uitnodigingsgala te Port-Elizabeth. Hierdie gala word gehou na afloop van B-groep gala’s wat gedurende die seisoen gehou word en die top 8 in elke item word dan genooi na die top 8 gala.Ons kon altesaam 10 medaljes inpalm. Foto: Dané Thiart wen ‘n…
Lees MeerDie afgelope twee weke is die Interskole gala gala tussen die Volkskole en Union aangebied by Hoër Volkskool se binnenshuise swembad. Die dag het goed begin en Hoër Volkskool kon met ‘n uitstekende spanpoging daarin slaag om die spanbeker huistoe te bring met ‘n totaal van 410 punte teenoor UHS se 321 punte. Verskeie rekords het die…
Lees Meer