Huldeblyk – Wikus Pretorius

Wikus Pretorius het op 1 Augustus 2015 by Hoër Volkskool as personeellid aangesluit en was ‘n waardevolle lid van ons skoolgemeenskap. Hy het oral gehelp waar hy kon en niks was ooit te veel moeite nie. Hy was ‘n kollega en vriend op wie se knoppie jy tydig en ontydig kon druk en hy sou…

Lees Meer

HVS RUGBYSPELER IN SA o.18 RUGBYSPAN

Die Suid-Afrikaanse o.18 Rugbyspan wat in Augustus 2021 na Georgia toer en te Tbilisi aan drie wedstryde gaan deelneem is aangekondig. Baie geluk aan Jan-Hendrik Gouws, leerder van Hoër Volkskool Graaff-Reinet, wat ingesluit is as lid van hierdie span. Jan Hendrik se rugbyloopbaan by Volkskool sluit die volgende prestasies in:2015: o.12 OP A-span2016: o.13 Cravenweek2018:…

Lees Meer

Wêreldkennis-Olimpiade

Leerders van Hoër Volkskool het onlangs aan die Jakes Gerwel Stigting Wêreldkennis Olimpiade deelgeneem. Su-marie Burger, Ethan Maclean, Athena Finck en Remé Vorster het almal ‘n sertifikaat vir hulle deelname ontvang.Freddie van der Mescht het deurgedring na die tweede rondte van die Olimpiade. Baie sterkte Freddie. Ons hou styf duimvas!

Lees Meer