Gedurende Desember 2023 het die Protea Ruiterkunsspanne aan ‘n Internasionale Saddle Seat ruiterkunskompetisie teen die VSA deelgeneem. Die kompetisie het in Parys (SA) plaasgevind. Beide die senior en junior Driegang- en Vyfgangspanne het deelgeneem en Suid-Afrika het in drie van die afdelings goud gewen. Tiaan Fourie (graad 11) was lid van die junior Protea Vyfgang…
Lees MeerHVS krieketafrigter, mnr Pieter Kleynhans se o.15-krieketspan was Woensdag 14 Februarie, die gasheer tydens ‘n krieketwedstryd teen Gill Kollege. Gill Kollege se kolfspan was eerste aan die beurt en is in die 19de boulbeurt met ‘n telling van 82 lopies almal uitgeboul. HVS se openingskolwers, Jano Jevan en AW Lambrechts, het die lopietelling vinnig opgejaag.…
Lees MeerWat ‘n snikhete dag was dit nie by die interskole swemgala nie! Ten spyte van die hitte was die binnenshuise swembad by Hoër Volkskool met opwinding en gesonde kompetisie gevul. Die kompleks was pragtig met ballonne versier en kosstalletjies het ‘n heerlike verskeidenheid lekkernye soos yskoffie, “doughnuts” en quiches, asook Engen se yskoue koeldrank en…
Lees MeerWoensdag 31 Januarie 2024 het gesorg vir ‘n opwindende swemgala waar HVS se swemmers met veggees deelgeneem en ondersteun het. Verskeie rekords het gespat en tot die matrieks het met oorgawe aan die jaarlikse pret-resies deelgeneem. Kate-Lynn Kruger het aan 9 items deelgeneem en 6 van die items se rekords verbeter. Met hierdie uitsonderlike prestasie,…
Lees MeerVroeg in die skooljaar maak ons by HVS tyd om “real” te word en rustig tyd saam God te spandeer. HVS bied hierdie week ‘n Jeugweek vanaf 12 – 14 Februarie aan, wat ons geestelik bietjie gaan versterk met die hulp van uitstekende sprekers uit Pretoria en Mosselbaai. Dit is gratis en word elke aand…
Lees MeerDie tennisspelers van Hoër Volkskool het ‘n bedrywige week agter die rug. Maandag 5 Februarie 2024 is kragte teen Hoërskool Cradock gemeet. In die dubbelspel en gemengde dubbelspelwedstryde oorheers Volkskool en beïndruk met hul aanskoulike en opwindende tennis. Cradock verhang die bordjies in hul guns tydens die enkelspelwedstryde van die kragmeting, met ‘n eindtelling van…
Lees MeerOp Saterdag, 3 Februarie 2024, het 21 leerders van Hoër Volkskool na Cradock vir ‘n dag vol pret en avontuur, vertrek. Die VCSV en Landsdiens het saamgespan en hulle is vergesel deur me. Gené Erasmus, me. Chanté Coetzee en mnr. Tiaan Van Zyl. Eerste is die “Big Swing” aangedurf. Nadat Dwayne de Beer van Trip’n…
Lees MeerOp 20 Januarie het die Raptors Mixed Martial Arts Klub in Graaff-Reinet, hul jaarlikse gradering gehad. Die volgende leerders het na die volgende belt gevorder: Mikha Enslin – Oranje 2 Jean van Wyngaard – Oranje 1, Lusandre Roman – Geel 2, Reaglin Maarman – Groen 1, Renaldo van der Westhuizen – Oranje 1 Gert Theron…
Lees MeerEREKLEURE Die akademiese prestasies by HVS bereik nog ‘n hoogtepunt, met volgende leerders wat baseer op November 2023 se uitslae, kwalifiseer vir volle akademiese erekleure. Hierdie leerders vaar akademies uitstekend en wens ons elkeen alle sterkte toe vir die akademiese jaar wat voorlê. Graad 11: Akademiese Erekleure: Agter: Juan Stannard, Xander Keyser, Freddie van der…
Lees MeerGRAAD 11: NOVEMBER 2023 Hoër Volkskool kondig met trots die volgende leerders aan, wat na afloop van die November 2023-eksamen in die Top 5 op die akademiese ranglys pronk: FOTO VLNR Christiaan Prinsloo (derde), Juan Stannard (vierde), Attie Blignaut (eerste), Xander Keyser (tweede) en Emma van Gent (vyfde) GRAAD 10: NOVEMBER 2023 Hoër Volkskool kondig…
Lees Meer