HVS Rugbyweek

Die HVS Rugbyweek het skole vanuit verskeie streke die geleentheid gegee om teen mekaar mee te ding.Al die spanne het Woensdag, 1 Mei in Graaff-Reinet gearriveer en die week is afgeskop met ‘n verwelkomingseremonie. Hier is almal welkom geheet en bederf met egte Karoo gasvryheid. Die wedstryde het Donderdagoggend reeds om 8h afgeskop en dit…

Lees Meer

Motorfiets Enduro

Erik Swanepoel, graad 10-leerder aan Hoër Volkskool, het gedurende 27-28 April aan “Chasing Giants” te Katberg (naby Fort-Beaufort) deelgeneem. Hierdie was weereens een van daardie byeenkomste waar dit ‘n groot prestasie is om die wedren te voltooi. Erik het in die afdeling deelgeneem waar die roete as die moeilikste roete beskou word. Dit het behels…

Lees Meer

HVS rugby teen Marlow

Vroeg Saterdagoggend, 27 April, het Hoër Landbouskool Marlow in Graaff-Reinet aangekom om kragte te meet teen Hoër Volkskool. Die weersomstandighede was perfek en ‘n opgewondenheid het in die lug gehang. Die 0.14s het swaar gekry en verloor met ‘n telling van 5-50. Die 0.15s kon ook nie die mas opkom nie en verloor 3-43. Die…

Lees Meer