Sportuitslae

Die afgelope naweek het Volkskool, kragte teen Hoërskool Cradock op ons tuisgronde, gemeet. Hierdie is ‘n jarelange tradisie wat steeds met ‘n goeie gees op en lands die veld, plaasvind.Vrydagmiddag het Cradock se seuns hokkiespan na Graaff-Reinet gereis en ‘n wedstryd teen Volkskool se onderwysers gespeel. Die onderwysers het opgedaag en vir die beste gehoop.…

Lees Meer

Rugby

AJ de Jager het die vakansie as lid van die Vrystaat se o.19-rugbyspan, by die Bokkieweek te Kroonstad, gespeel. Hy is as die beste agterspeler in die Vrystaatspan, aangewys.AJ het die naweek as lid van ‘n o.19 Bokkieweek Uitnodigingspan teen ‘n o.21-span gespeel. Hoewel hulle ‘n goeie wedstryd gepeel het, het hulle die wedstryd 37…

Lees Meer