Boogskiet

Baie sterkte aan Hoër Volkskool se leerders wat vandag op Bathurst aan die OP Boogskietkampioenskap deelneem. Foto’s van Mikha Enslin en John Read tydens verlede week se oefening by HVS.

Lees Meer

Sportuitslae – HVS vs DF Malherbe

Die afgelope naweek het HVS se sportspanne vroeg Saterdagoggend na Gqerberha vertrek om teen DF Malherbe aan netbal, hokkie en rugby deel te neem. Die kompetisie was sterk, maar goeie sportmangees tussen die skole, was opmerklik sigbaar.Die uitslae is as volg:HokkieEerste span wen 2 – 0o.16A speel gelyk 0 – 0o.16B verloor 0 – 3…

Lees Meer