Volkskool Graaff-Reinet benodig die kundigheid van ‘n dinamiese en toegewysde BEMARKER. Hier is jou kans om deel te word van dié top Afrikaanse, plattelandse skole in Graaff-Reinet:
Lees MeerLehan De Beer, ‘n graad 10-leerder van Hoër Volkskool, het verlede naweek aan die uithourit wat in die Camdeboo SANParks in Graaff-Reinet gehou is, deelgeneem. Al die roetes is in die park, tussen die wild, gery.Daar was verskeie afstande, vanaf 26 km tot 120 km. Lehan moes 40 km onderskeidelik op Vrydag en Saterdag, op…
Lees Meer2024 se rugbyseisoen het op ‘n hoogtepunt geëindig, toe die eerste rugbyspan verlede week tydens ‘n heerlike kuieraand by The Coldstream Restaurant, die jaar kon afsluit. Vanjaar se eerste rugbyspan het van die staanspoor af gewys wat dit is om as ‘n SPAN te speel. Spanlede het mekaar vertrou, mekaar ondersteun en bo alles as…
Lees MeerOp 11 – 12 Oktober het Hoër Volkskool se o.16 hokkiespan na Burgersdorp gereis en aan hul 6-aan-‘n-kant hokkietoernooi deelgeneem. Die toernooi was vir eerste hokkiespanne. Ons o.16’s het nie een oomblik vir die ouer spanne terug gestaan nie en het hul pad tot in die semi-finale oop gespeel. In die semi-finale rondte het hulle…
Lees Meer