Infinity Gala

Die afgelope naweek het drie van Hoër Volkskool se top swemmers aan die Infinity Gala te Gqeberha deelgeneem. Dit was nogal ‘n groot gala met swemmers van tot so ver as Oos-Londen, het deelgeneem.Charl Conradie het aan ag items deelgeneem en in een item sy persoonlike beste tyd verbeter. Chris de Wet het aan 5…

Lees Meer

Interskole Atletiek

Verlede week het Hoër Volkskool teen Union High School op die atletiekbaan kragte gemeet. Dit was ‘n aangename dag met goeie sportmansgees wat tussen die atlete geheers het. Die kompetisie tussen die twee skole was baie sterk en die wen kon na enige skool gegaan het. Volkskool het 860 punte bymekaar gemaak, terwyl Union slegs…

Lees Meer

HVS Kleuregala

Die afgelope week het Hoër Volkskool ons jaarlikse kleuregala aangebied. Handhaaf en Werda het mekaar ouder gewoonte die stryd aangesê. Die deelname was goed en prestasies nog beter! Chris de Wet het ‘n rekord vir die 200m borsslag opgestel. Hierdie rekord het vir die afgelope 31 jaar (vanaf 1994) aan Johannes (Joey) Barnard behoort. Dis…

Lees Meer

Tweekamp

Rudolph-Hein van Eeden en Carla van Tonder het die naweek aan die Eden Interprovinsiale Tweekampbyeenkoms as lede van die OP B-span te Oudtshoorn deelgeneem. Daar was 530 atlete van die Westelike Provinsie, Boland, Eden, Oostelike Provinsie en Suid-Vrystaat. Die vlak van kompetisie was baie hoog en hulle het goeie ondervinding opgedoen en goeie vertonings gelewer.…

Lees Meer

HVS Kleure Atletiek

Die jaarlikse kleure-atletiekbyeenkoms het by Hoër Volkskool plaasgevind. Al was dit ‘n baie warm dag, het elke atleet het steeds hul beste gegee. Die atlete het uitstekende vertonings gelewer en in sommige items met ‘n haarbreedte tussen die eerste en tweede plekke verskil.Die volgende prestasies is behaal:Beste baanatleet: Octavia Jaftha, dogters o.14 100m – 13.89s.…

Lees Meer