Anke van der Westhuizen is gekies vir die Junior Protea span om aan die IMSSU wêreld skiet deel te neem.
WILDCRETE UITDAAGSKIET 23 Junie te HTS Daniel Pienaar Uitenhage
Met die 3D span kompetisie het die HVS span (Juryna Fourie, Jaco van Loggerenberg, Iwan van Loggerenberg, Petrone Fourie, Annelou van der Mescht; Xander Mostert; De Jongh Stannard; Dillon Stannard; Marais Calonne) ‘n tweede plek behaal naas HTS Daniel Pienaar.
Iwan het as individu ‘n derde plek met 271 punte behaal.
INTERSKOLE AANGEBIED DEUR HTS DANIEL PIENAAR 21 JULIE 2018
3D KOMPETISIE
Junior seuns
3de Casper Bekker
2de Freddie van der Mescht
Senior dogters
3de Annelou van der Mescht
2de Juryna Fourie
BULLSEYE KOMPETISIE
Junior Seuns
2de Caper Bekker
Senior Dogters
3de Annelou van der Mescht
Senior Seuns
1ste Mathhew McNaughton
Xander Mostert skiet 50/50 in 3D en Annelou vander Mescht 50/50 in Bullseye
Silhouette skiet
EPMSSU Classic 12 tot 14 Julie 2017
Die volgende HVS skoliere skuts het aan die EP Classic op Koedoeskloof buite Uitenhage deelgeneem:
Marco van Eck (gr12) 1ste Small bore rifle open sights o/20 28pte
2de Overall Air pistol Standing 17pte
2de Overall Air pistol Free Style 26pte
2de Air rifle spring loaded o/20 25pte
2de Overall Air Sport Handgun 27pte EP RECORD
2de Aggregate Small bore rifle Open sights o/20 48pte
3de Aggregate Small bore rifle Any sights o/20 77pte
1ste Aggragte Air pistol o/20 70pte
Annika Fitzgerald (gr9) 3de Air Pistol freestyle o/20 16 pte
Gerrit van der Colff (gr9) 3de Small bore rifle lighto/20 16pte
1ste Air pistol free style o/20 19pte
1ste Production air rifle standing o/20 24pte
3de Air sport handgun o/20 16 pte
3de Aggregate Air rifle 44pte
Dillon Stannard (gr9) 1ste Small bore Rifle silhouette o/20 21pte
2de Air pistol free style o/20 18pte
2de Air Sport Handgun o/20 20 pte
3de Aggregate Small bore rifle o/20 35pte