Die interprovinsiale en nasionale kampioenskappe het van 3 tot 5 Oktober in Rustenburg in Noordwes plaasgevind.
Sewe kinders is gekies om die Oos-Kaap span van 32 tydens die Nasionale Kompetisie te verteenwoordig – Juryna Fourie, Annelou van der Mescht en Jaco van Loggerenberg van HVS, Daniel McNaughton en Matthew McNaughton van UHS was in die Oos-Kaap hoërskolespan en Casper Bekker en Freddie van Loggerenberg van LVS leerlinge in die laerskole afdeling. Daar het ook 14 leerders van die HVS Boogskietspan in die nasionale interskole kompetisie deelgeneem.
Die uitslae van HVS Boogskiet in die nasionale kompetisie is hieronder:
NASIONALE UITSLAE | INTER PROV | NASIONAAL | |||||
BULLSEYE | PLEK | BULSEYE | PLEK | 3D | PLEK | ||
McNaughton | Matthew | 282 | 276 | 255 | |||
Van der Mescht | Freddie | 270 | 257 | 245 | |||
Van der Mescht | Annelou | 257 | 271 | 263 | |||
Bekker | Casper | 256 | 253 | 225 | |||
McNaughton | Daniel | 250 | 269 | 275 | |||
Fourie | Juryna | 246 | 272 | 253 | |||
van Loggerenberg | Jaco | 242 | 237 | 207 | |||
Calonne | Marais | 270 | 251 | ||||
Coetzer | Simone | 244 | 208 | ||||
Fourie | Petrone | 271 | 236 | ||||
Stannard | De Jongh | 242 | 235 | ||||
van Loggerenberg | Iwan | 268 | 255 | ||||
Bekker | Lisa | 160 | 134 | ||||
Mostert | Xander | 241 | 226 |
Die Oos-Kaap NASP-span behaal ‘n derde plek in die span kompetisie.
In die nasionale interskole kompetisie bullseye afdeling behaal die Volkskool span ‘n 12 de plek uit 16 spanne met spantotaal van 3134. Die HVS 3D-span behaal ‘n 12de plek uit 32 spanne met spantotaal van 1552.