Tydens die jaarlikse Karoo Eistedfodd wat in De aar aangebied word, het Hoër Volkskool baie goed gevaar. Daar is deelgeneem aan ‘n wye verskeidenheid van kategorieë en ons kultuurdiere het hul eie verwagtinge oortref! Van die uitslae is as volg:
Agter: Kaylene September (Groepdans Silwer), Bianca Naude (Sang Goud), Petrone Fourie (Spraak en drama goud, dubbel goud en trippel goud), Annelie Viljoen (Spraak en drama, Trippel goud) Chantel van der Nest (Sang, Dubbelgoud), Chante Bosch (Groepdans Goud)
Voor: Romenischia Stoffels (Groepdans Silwer) Casey-Lee Ali (Groepdans Silwer)Tamaryn-Lee Cross ( Sang twee items, albei dubbelgoud, asook groepdans Goud) Jornell Visagie.groepdans Goud, Athena Finck Musiek instrumentaal goud, Individuele dans Dubbelgoud en groepdans Goud , Whitney Visagie groepdans Silwer
Nie op foto:
Marco Jooste: Spraak en drama Silwer en goud
Jorinda Gouws: Musiek instrumentaal Silwer
Melissa Fillis Sang twee items, albei dubbelgoud
Wadey Minnaar Sang, Dubbelgoud
Van ons leerlinge is uitgenooi na die prysuitdelingskonsert waaroor daar volgende week berig sal word.