Hoër Volkskool gee erkenning aan leerders wat bo-gemiddeld presteer op die gebied waarin elkeen uitsonderlik goed gevaar het. Die volgende leerlinge het gped gevaar en erekleure verdien:
Juryna Fourie: Kultuur en Boogskiet, Riclin Niemand: Rugby, Dillon Stannard: Silhouet skiet, Linda Lötter: Gr 12 Akademie, Victor Dercksen: Silhouet skiet, Devan Nel: Rugby, Sanmari de Goede: Boogskiet, Pierre van der Merwe: gr 12 Akademie en Boogskiet, Amore Cronje: Kultuur, Inge van Rooyen: Gr 12 Akademie.
voor Andrew Schoeman: Silhouet skiet, Anke van der Westhuizen: Silhouetskiet, Fransenè Joubert: Kuluur, Xander Moster: Boogskiet, Petronè Fourie : Kultuur en Boogskiet, Caitlin du Preez: Gr 12 Akademie, Mathys Oberholzer: Boogskiet, Lilian Korkie: Gr 12 Akademie, Annika Fitzgerald: Kultuur, Tarien van der Westhuizen: Silhouet skiet, Liezel Nel: Kultuur. Afwesig: Lieben Bekker: Boogskiet en Gert van der Colff Sillhouet skiet.
Ons is baie trots op ons leerlinge wat uitstekend vaar op verskeie gebiede.