Huis Cronjé het op Donderdag 14 Oktober 2021 hulle koshuisafskeid, met die tema “Midnight in Paris” gehou.
Tydens hierdie geleentheid is die koshuiskomitee vir 2022 aangewys.VLNR: Elize de Jager (hoofdogter), Inke van der Merwe (onderhoofdogter), Marli van der Merwe, Annelie Viljoen en Melandri LombardLliam van Heerden (hoofseun) , Casper Erasmus (onderhoofseun), Marco Jooste, Marshall Kombela en Albrecht de Jager Baie geluk aan almal wat verkies is en sterkte met julle werksaamhede vir 2022.