Annelie Pieterse (graad 12) het vanaf 1 – 3 Julie 2022 aan die Africa Genisis Archery Federation Tournament te Kimberley deelgeneem. HVS se mede-afrigter, Carol Cronjé het ook baie goed gedoen tydens die toernooi.
In die Junior afdeling het Annelie individueel derde geëindig.
Suid-Afrika was die algehele wenner van die toernooi en ook die wenner van die Junior en die AAG afdeling. Die Ontwikkelingspan het brons gewen.
Individuele uitslae:
Junior afdeling:
Bull’s Eye – Seuns:
Goud – De Wet Naude – RSA
Silver – Henre Serfontein – RSA
Brons – Dìan Le Roux – RSA
Bull’s Eye – Dogters:
Goud – Kayleigh van Helden – RSA
Silver – Annelie Pieterse – RSA
Brons – Cristina Jackson – Zim
3D – Seuns:
Goud – Owen Trachsel – RSA
Silver – Jared Swart – RSA
Brons -De Wet Naude – RSA
3D Dogters:
Goud – Annelie Pieterse – RSA
Silver – Cristina Jackson – Zim
Brons – Ivy-Blu Nice – Zim
Finale uitslag – Juniors:
Goud – De Wet Naude – RSA
Silver – Annelie Pieterse – RSA
Brons – Kayleigh van Helden- RSA
2022 AGAFT Kampioene :
Goud – Michael Le Roux – RSA
Silver – De Wet Naude – RSA
Brons – Annelie Pieterse – RSA
(Annelie is regs op die foto)
Annelie wil graag elke borg bedank wat dit vir haar moontlik gemaak het om aan hierdie kompetisie deel te neem. Sy waardeer julle ondersteuning.
Die skakel na die artikel: https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=473571648102798&id=100063499003214