Hoër Volkskool benodig die kundigheid van ‘n dinamiese, en toegewyde Engelse Onderwyser. Aansoeke moet ‘n volledige CV, aansoekbrief en gepaste dokumente insluit en gestuur word aan:
Die Skoolhoof
Hoër Volkskool
Posbus 21
Graaff-Reinet
6280
e-pos: ontvangs@hvsgrt.org.za
Aansoeke word ingewag vir ‘n beheerliggaampos as Terreinbestuurder wat verantwoordelik sal wees vir die algehele instandhouding van die terrein en geboue van Hoër Volkskool en Huis Cronje (koshuis).
Stuur CV met bewyse van kwalifikasies en ondervinding na:
Die Skoolhoof
Hoër Volkskool
Posbus 21
Graaff-Reinet
6280
e-pos: ontvangs@hvsgrt.org.za