16 Nov 2022 Hoër Volkskool het ons jaarlikse prysuitdeling gehad en die volgende leerlinge het top toekennings behaal. Izak HattinghSKOOLHOOF PRESTIGE TOEKENNING: Vir ‘n uitsonderlike prestasie in die SA Veldskiet Protea Span proewe en SwemDERICK VAN ZYL TROFEE: Vir die seun wat die beste in ‘n skoolsport presteer het. Lliam van HeerdenVAN SCHALKWYK FAMILIE WISSELTROFEE: Vir die veelsydigste sportman Marlien Crewe-BrownNAUDE WISSELTROFEE: Vir die veelsydigste sportvrouDAWID BOTHA WISSELTROFEE: Vir die beste prestasie deur ‘n dogter in ‘n sportsoort wat nie deur die skool aangebied word nie Johndre LudickSKOOLHOOF PRESTIGE TOEKENNING: Vir ‘n uitsonderlike prestasie: Hy is lid van die SA o.16 gholf spanPETRUS THERON GEDENKTROFEE: Vir die beste prestasie deur ‘n seun in ‘n sportsoort wat nie deur die skool aangebied word nie. Annelie PieterseSARICKE DERCKSEN GEDENKPRYS: Afrikaans in graad 12SKOOLHOOF PRESTIGE TOEKENNING: Vir ‘n uitsonderlike prestasie• Sy is lid van die Junior SA Boogskiet spanJO-ANE NELL BEKER: Vir die dogter wat die beste in ‘n skoolsport presteer het.en die toptoekenning: die WILLIE ODENDAAL WISSELTROFEE: Vir die veelsydigste leerling in graad 12 wat tydens sy/haar graad 11 en/of graad 12 jare bo-gemiddeld op die terrein van KULTUUR, SPORT en AKADEMIE presteer het.
22 Nov NSS-Nasieners Die volgende gr. 12-onderwysers van Hoër Volkskool is vir die NSS-nasienproses aangestel: Lees Meer
22 Nov Alicia Louw presteer in hokkie Ons is opgewonde om aan te kondig dat Alicia Louw gekies is... Lees Meer