Die volgende graad 8-leerders het met die intrapslag by Hoër Volkskool, goeie leiereienskappe getoon en is deur hul jaargroep tot die junior leerlingraad vir 2024, verkies. Hulle het op Maandag, 29 Januarie hul eed afgelê.
HVS wens elkeen van hierdie leerders ‘n suksesvolle termyn toe.
Foto (vlnr): Chelsea Hendricks, AW Lambrechts, Arno Slabbert en Monique Nell.

Meer Nuusberigte