HVS-swemmer, Kate-Lynn Kruger, het gedurende Desember 2023 aan die Nelson Mandela Bay Championship swemgala in Gqebera deelgeneem, waar sy oudergewoonte haar beste gegee en baie goeie tye opgestel het.

Sy het ook vroeg vanjaar aan die A-liga swemgala, in Gqebera, deelgeneem. Tydens hierdie byeenkoms het sy twee eerste plekke, ‘n tweede plek en ‘n derde plek in haar onderskeie items behaal.

Baie geluk met jou volgehoue goeie swemprestasies.

Meer Nuusberigte