EREKLEURE
Die akademiese prestasies by HVS bereik nog ‘n hoogtepunt, met volgende leerders wat baseer op November 2023 se uitslae, kwalifiseer vir volle akademiese erekleure. Hierdie leerders vaar akademies uitstekend en wens ons elkeen alle sterkte toe vir die akademiese jaar wat voorlê.
Graad 11: Akademiese Erekleure:
Agter: Juan Stannard, Xander Keyser, Freddie van der Mescht, Attie Blignaut (erekleure vir Akademie en kultuur), Christiaan Prinsloo.
Voor: Deslaine Booysen, Anya Cornelius, Emma van Gent, Janie van der Merwe en Hubert Viljoen (afwesig).
EREKLEURE
Graad 10:
Saré Viljoen en Chris de Wet
HALF-EREKLEURE
Die akademiese prestasies by HVS bou voort met die volgende leerders wat, gebaseer op November 2023 se uitslae, vir akademiese half-erekleure kwalifiseer. Baie dankie vir elkeen se toewyding en geluk met die vrugte van jou harde werk!
Foto
Voor: Janine Coetzer (gr 10), Temzynne Juries (gr 11), Chenique Koopman (gr 11)
Agter: Michayle Maarman (gr 10) en Joshua du Toit (gr 10)