Die o.16A-hokkiespan van Hoër Volkskool, het die afgelope naweek aan die jaarlikse o.16 toernooi wat deur Hoërskool Pearson te Gqeberha aangebied is, deelgeneem. Die stad, bekend as ‘The Windy City’ het nie teleurgestel nie! Ten spyte van die sterk wind, het ons spelers hul passie en vasberadenheid op die veld gewys en die volgende goeie tellings behaal:
Wen teen Westering: 1 – 0
Verloor teen Kingswood College: 0 – 1
Wen teen Hoërskool Nico Malan se o.16B-span: 5 – 0
Verloor teen Pearson se o.16B span: 0 – 3
Wen teen Hoërskool Nico Malan se o.16A span: 1 – 0
Verloor teen DSG se o.16B span: 0 – 1
Wen teen Hoërskool Riebeeck: 4 – 0
Verloor teen Westering: 1 – 2
Spelers wat doele aangeteken het:
Deirdre Alberts: 7 doele
Shana-Leigh Lange: 2 doele
Sarah van Eeden: 2 doele
Jaymee Barnard: 1 doel
Hoër Volkskool het algeheel 14de uit die 20 spanne geëindig.
Aksiefoto: Deirdre Alberts
Groepfoto van links na regs:
Libby van der Mescht
Gaby Hall
Danelle de Koker
Riani Serfontein
Me. Chante Coetzee
Sarah van Eeden
Hestrie Pearson
Jaymee Barnard
Deirdre Alberts
Nazlee Wevers
Voor: Shana-Leigh Lange
Leone Lategan
Mia Prinsloo