Maandag, 13 Mei 2024 om 10:00 bied Hoër Volkskool hul jaarlikse OPEDAG vir alle belangstellende graad 7-leerders aan.
Ons is uniek, ons is trots Afrikaans en ons is in die platteland!

Het u al die GOOGLE vorm voltooi? Volg asseblief die skakel en voltooi die vorm om u teenwoordigheid te bevestig.

GOOGLE VORM

Ons sien daarna uit om u by die Opedag te verwelkom.

Onthou: die sluitingsdatum vir aansoeke om toelating vir 2025, is 30 Augustus 2024.

Navrae: Hoër Volkskool Graaff-Reinet
Tel nr: 049-8910514
E-pos: ontvangs@hvsgrt.org.za

HVS: by ons is dit LEKKER vir almal!

Laer Volkskool Graaff-Reinet

Meer Nuusberigte