Die graad 12-klas van 2024 het op Dinsdag, 11 Junie hul eerste eksamen vir die jaar afgehandel. Die NG Kerk Graaff-Reinet, het elke graad 12-leerder met ‘n baie oulike kaartjie en ‘n soet dingetjie bederf, om die einde van die akademiese tyd af te sluit.
Baie dankie vir hierdie bederf! Die matrieks se oëies het behoorlik geblink toe die pakkies hul verskyning maak!

Meer Nuusberigte