Sewe van Hoër Volkskool se leerders het die afgelope naweek aan die ISKA NMA OP Kampioenskappe deelgeneem. Hierdie gemengde gevegskunstoernooi het as provinsiale proewe vir die Nasionale toernooi wat later in die jaar plaasvind, gedien.

Leerders het die volgende prestasies behaal:
Leshandre Roman
1 x silwer (MMA Light Fighting)
Renaldo van der Westhuizen
1 x goud (Points)
1 x goud (Continuous Fighting)
1 x silwer (High Kick)
1 x brons (Stoei)
Philip le Roux
1 x brons (Points)
Jean v Wyngaard
1 x silwer (Stoei)
Mikha Enslin
1 x goud (Points)
1 x silwer (Continuous Fighting)
Reaglin Maarman
1 x goud (Stoei)
1 x silwer (High Kick)
Gert Theron
1 x silwer (Points)
1 x silwer (Continuous Fighting)
1 x silwer (Stoei)
1 x goud (High Kick)

Hierdie leerders het groot potensiaal in gemengde gevegkuns. Ons sien uit na nog vele prestasies!

Foto: Voor: Leshandre Roman, Mikha Enslin, agter: Jean van Wyngaardt, Renaldo van der Westhuizen en Gert Theron. Afwesig: Reaglin Maarman
Enkel foto: Phillip le Roux.
Aksiefoto: Jean van Wyngaardt

Meer Nuusberigte