AJ de Jager het die vakansie as lid van die Vrystaat se o.19-rugbyspan, by die Bokkieweek te Kroonstad, gespeel. Hy is as die beste agterspeler in die Vrystaatspan, aangewys.
AJ het die naweek as lid van ‘n o.19 Bokkieweek Uitnodigingspan teen ‘n o.21-span gespeel. Hoewel hulle ‘n goeie wedstryd gepeel het, het hulle die wedstryd 37 – 22 verloor.
AJ is ook vir die o.19A Bokkiespan, wat tydens die Septembervakansie na Romenië gaan toer, gekies.
Baie geluk, AJ.

Meer Nuusberigte