Hoër Volkskool-leerlinge het Donderdag, 25 Julie 2024, aan die WOW-Spelfees se Kringkompetisie deelgeneem.
Hierdie leerders het elkeen ‘n medalje ontvang.


Foto vlnr: Graad 9: Janéske Bester, derde plek
Graad 8: Hestri Pearson, derde plek
Graad 10: Venique Meyer, tweede plek


Baie geluk!

Meer Nuusberigte