Die volgende leerlinge van Hoër Volkskool het na die volgende rondte van die Wow-Spelfees deurgedring. Die kompetisie vind op 15 Augustus by Graaff-Reinet Primêr plaas.
Baie sterkte aan elkeen van die julle wat aan die spelfees deelneem.
Foto:
Agter: Veruschka Mesihilinie, Merlize Jaftha, Chandre Mali, Keisha Fortuin
Voor: Venique Meyer, Jaymee Barnard, Vochenique Meyer, Chaendre Damons
Afwesig: Janeske Bester en Hestri Pearson

Meer Nuusberigte