Hoër Volkskool se twee toneelproduksies, “En Dan” en “Wag” het op 6 Augustus aan die ATKV tienertoneel in Port Elizabeth deelgeneem. Die Toneelstukke het die volgende uitslae behaal:

En dan het ‘n Brons gekry.
Die stelontwerp het ‘n Brons gekry.
Beligting wat deur Jaydene Vaaltyn gedoen is het ‘n Brons gekry.
Klank wat deur Anzel Kleynhans gedoen is het ‘n Brons gekry.
Ensambele deur Temzynne Juries en Darion kry ‘n Brons.
Temzynne Juries en Darion kry elk ‘n Brons.
Rikus Kleyn kry ‘n Brons vir verhoogbestuurder
Hester Prinsloo kry ‘n Brons vir die Regie

Die Toneelgroep Wag kry die volgende toekennings:
Produksie kry ‘n Silwer
Vir kostuums kry Ilze Vorster, Jean van Wyngaard en Mia Prinsloo elk ‘n Brons.
Stelontwerp kry ‘n Brons
Beligting kry Jaydene Vaaltyn ‘n Silwer
Klank kry Anzel Kleynhans Silwer
Ensambele kry ‘n Silwer.
Spel kry Ilzé Vorster en Mia Prinsloo elk ‘n Brons en Jean van Wyngaard kry ‘n Silwer.
Regie kry Hester Prinsloo ‘n silwer
Skryf van teks kry Hester Prinsloo ‘n Silwer.

Foto 1:
Voor: Mia Prinsloo, me. Hester Prinsloo, Jaydean Vaaltyn
Agter: Rikus Kleyn, Darion Jooste, Temzynne Juries, Ilzé Vorster, Anzel Kleynhans, Jean van Wyngaard
Foto 2:
Temzynne Juries en Darion Jooste van toneelstuk En Dan
Foto 3:
Jean van Wyngaard, Ilzé Vorster en Mia Prinsloo in toneelstuk Wag.

Meer Nuusberigte