Hoër Volkskool se toneelgroep, “Skool in Afrikaans” het op Woensdag 31 Julie, aan die Logan Toneelfees te Fraserburg deelgeneem. Dit was vir die spelers ‘n groot ervaring.
Darion Jooste is geprys vir sy vertolking van Fiela se kind.

Meer Nuusberigte