Jaymee Barnard het tydens die WOW-spelfees se distrikskompetisie ‘n tweede plek in die graad 9-afdeling verower. Baie geluk, Jaymee!
Die volgende leerlinge het na die OP-rondte wat op 31 Augustus 2024 te Gerberqha plaasvind, deurgedring. Hulle is:
Agter: Jaymee Barnard, Chandre Mali, Merlise Japhta en Veruschka Meshiline.
Voor: Vochenique Meyer, Chaendre Damons en Venique Meyer.
Baie sterkte aan elkeen van julle!

Meer Nuusberigte