Johndré Ludick het die Dimension Data Seuns o.19 Kompetisie deelgeneem. Die kompetisie het te George, in die Wes-Kaap plaasgevind. Hy het tellings van 66 by die George Gholfklub, 74 by Kingswood Gholfklub en weer 70 by George Gholfklub behaal, met ‘n totaal van -6. Dit is ‘n baie goeie telling!

Baie geluk, Johndré!

Meer Nuusberigte