Tydens die afgelope prysuitdeling van Hoër Volkskool, is die volgende leerlingraadslede as hoofleiers aangekondig: Saré Viljoen – hoofdogter, Rikus Kleyn – hoofseun, Chris de Wet – onderhoofseun en Anna-May Hayes – onderhoofdogter.

Ons is baie trots op hierdie leiers en glo dat hulle ‘n baie suksesvolle termyn sal hê.

Meer Nuusberigte