Chris de Wet het aan die vierde A-liga gala te Gqeberha deelgeneem. Hy het aan sewe items deelgeneem en het in elke item ‘n eerste plek behaal.
Items waaraan Chris deelgeneem het is die 100m rugslag, 50m borsslag, 100m vryslag, 50m vlinderslag, 200m individuele wisselslag, 100m borsslag en 200m borsslag.
Welgedaan Chris!!

Meer Nuusberigte