Na afloop van die oriënteringsweek is die volgende gr 8’s tot die skool se leerlingraad verkies:

Pieter Fourie, Angela Vorster, Uné Groenewald en Christo Nel.

Baie geluk en baie sterkte vir die taak wat vir julle wag!
FOTO: Uné Groenewald, Pieter Fourie, Angela Vorster en Christo Nel.

Meer Nuusberigte