Tydens die Desembervakansie het Tiaan Fourie aan die Saddle Seat Ruiterkuns Wêreldbeker te Parys, Suid-Afrika deelgeneem. Die span het teen Kanada en die Verenigde State van Amerika gekompeteer.
Suid-Afrika het ‘n algehele eerste plek in die 5-gang en ‘n algehele tweede plek behaal in die 3-gang kompetisies behaal. Tiaan Fourie verower ‘n goue medalje in die 5-gang afdeling en daarom ook erekleure vir Ruiterkuns vir hierdie besonderse prestasie.
Baie geluk, Tiaan.