Op Vrydag 21 Februarie 2025, neem Laer Volkskool Graaff-Reinet en Hoër Volkskool Graaff-Reinet aan ‘n drieëdrukdag teen spanne van ander plaaslike skole deel.
Toeskouers kan uitsien na:

★ Rugby
★ Snoepie
★ Heerlike sosaties, pasteie en slap tjips

Plek: Hoër Volkskool
Datum: Vrydag 21 Februarie 2025
Tyd: 13:30


Drostdy Toyota-Graaff-Reinet | Boomsticks Graaff Reinet | Supa Quick Graaff-Reinet | ISU Rommel | Saverite Mark vir die Huisvrou | Fouries Vervoer | GRT Hardware

Meer Nuusberigte