Die Camdeboo Atletiekbyeenkoms het op 8 Februarie plaasgevind en was ‘n reuse sukses vir Hoër Volkskool. Die atlete het met uitstekende prestasies gespog en ‘n totaal van 25 eerste plekke en 22 tweede plekke behaal.
Uitblinker-atlete:
- Hannes van der Merwe: Gewigstoot (14.01 m), 100 meter (11.23 sekondes),
Verspring (6.14 m) - Diniso Matayi: 400 meter (55.12 sekondes)
- Aiden Thiart: Driesprong (11.50 m)
- Mienke van Rensburg: 400 meter (1:09:73), 200 meter (30.40 sekondes)
- Deirdé Alberts: 100 meter (13.78 sekondes)
Gekose atlete vir Port-Elizabeth byeenkoms (Sarah Baartman) wat op 14 Februarie deelgeneem het:
Jarrod Gerber, Sebastian van Heerden, Lee-Jon Blignaut, Tristan Lodewyk, Divan Erasmus, Tiaan Erasmus, AW. Lambrecht, Vincent Pienaar, Hannes van der Merwe, Diniso Matayi, Aiden Thiart, Curtley Jacobs, Ben-Lee Jooste, Curwin Niemand, Deirdé Alberts, Mienke Janse van Rensburg, Karien Swiegers, Angela Vorster, Ilze Vorster en Shana-Leigh Lange.
Mag hulle Hoër Volkskool trots maak!
VIDEO: HVS se atlete was die wenners in die die seuns o.19 se 4 x 100m aflos.