Die graad 11’s het op Donderdagaand, 13 Februarie, die liefdesvlamme by Hoër Volkskool hoog laat brand deur ñ sokkie ter viering van Valentynsdag aan te bied. Dit was ñ graad 11-fondsinsameling vir die matriekafskeid wat later vanjaar deur hulle aangebied word. Dit was ñ heerlike aand en leerders het dit in groot getalle bygewoon.

HVS se drie “Cupid’s” was op Valentynsdag baie bedrywig en het talle liefdespyle afgevuur.

Meer Nuusberigte