Op Donderdag, 27 Februarie het die ATKV Volksmond-tak by Hoër Volkskool ons erfenis gevier, deur melktert kolwyntjies ter viering van Melktertdag te verkoop. Almal het heerlik aan hulle soetigheid gesmul en sien alweer uit na die volgende keer.

Hier is dit lekker!

Meer Nuusberigte