Hierdie afgelope naweek het die Volksies aan die Gill Sportdag in Somerset-Oos gaan deelneem. Hierdie toernooi bring verskillende skole bymekaar.
Volksies se uitslae vir die toernooi is as volg:

Rugby:
o.14A speel teen WG Olivier en verloor 5 – 22.
o.15A speel teen Aeroville Sekondêre Skool en wen 22 – 0.
o.16A speel teen Andrew Rabie en verloor 0 – 17.
Die eerste span speel teen Winterberg en wen 34 -5.

Netbal:
Die eerste span se wedstryde is as volg:
HVS wen 10 – 7 teen Adelaide.
HVS wen 15 – 11 teen Burgersdorp.
HVS verloor 15 – 21 teen Hangklip.
HVS wen 16 -14 Gill College.

Hokkie:
o.16A speel teen Lilyfontein se eerste span en speel gelyk op 0 – 0.
o.16A speel teen Adelaide se o.16A en wen 5 – 0.
Die tweede span speel teen Victoria Girls High se o.16A en verloor 0 -1.
Die tweede span speel teen Hangklip se eerste span en verloor 0 – 4.
Hierdie naweek het ons wintersport seisoen goed afgeskop. Ons sien uit na die seisoen wat voorlê.

Foto’s
o.16A hokkiespan
Tweede hokkiespan
Eerste netbalspan
o.15 rugbyspan
Eerste rugbyspan

Meer Nuusberigte