HVS vs HOËRSKOOL KIRKWOOD

Hoër Volkskool se tennisspelers het op Woensdag, 26 Februarie 2025, teen Hoërskool Kirkwood kragte gemeet. Daar was heeldag ‘n bedreidiging van misreën maar ten spyte van ligte reën, kon spel steeds voortgaan.

Uitslae is as volg:
Dubbelspel: Seuns speel gelyk 2- 2
Dogters wen gemaklik 4 – 0
Gemengde dubbelspel eindig 4 – 0 in Kirkwood se guns.
Ongelukkig kon die wedstryde nie voltooi word nie, omdat hulle die spel laatmiddag moes staak.

Meer Nuusberigte