Na ‘n besige tydperk vir ons beoordelaars, is ons opgewonde om ons top 10 finaliste aan te kondig.

Ruben Van Der Ahee, Louwen Wolfaardt, Hannes Van Der Merwe, Layton Meshilinie, Jean Van Wyngaard

Kian Keyser, Louw Borcherds, Chris De Wet, John Read en Rikus Kleyn

Van links af Cara Nel, Gaby Hall, Saré Viljoen, Carla Van Tonder en Marlie Nel

Van links af Mikha Enslin, Ilze Vorster, Jozelle Calitz en Ain-Leigh Bosch.
Afwesig: Jamie-Lee Gerber
Ons sien gretig uit na die kroningsfunksie op 16 April 2025.
Merk so lank jou kalender.
Meer inligting sal binnekort verskaf word.