Maandag, 3 Maart, was die nuwe wedstryddrag aan ons hokkie se eerstespan oorhandig.
Dankie aan elke borg wat ‘n bydra gemaak het. Die dogters gaan dit met trots in elke wedstryd dra.
Die dogters speel hulle eerste ‘Open Weekend’-proewe die naweek. Baie sterkte!
Ons borge vir 2025/26 is:
Graaff-Reinet Hardware & Building Supplies cc
Fouries Vervoer
MVD Kalahari




